Episode 7

March 15, 2026

00:27:58

Wie of wat is Leviatan?

Wie of wat is Leviatan?
Teks in Konteks
Wie of wat is Leviatan?

Mar 15 2026 | 00:27:58

/

Show Notes

In hierdie program ondersoek ons die geheimenis rondom Leviatan soos beskryf in die boek van Job.
Wat of wie is Leviatan, en hoe moet ons die beskrywings in Job 40 en 41 verstaan binne die konteks van die Bybel? Ontdek die simboliek, die kragtige beeldspraak en die geestelike lesse wat hierdie merkwaardige gedeelte van die Skrif vir ons inhou.

Other Episodes