Episode 4

February 22, 2026

00:23:07

Gawe van Tale - Deel 4

Gawe van Tale - Deel 4
Teks in Konteks
Gawe van Tale - Deel 4

Feb 22 2026 | 00:23:07

/

Show Notes

In hierdie deel van die reeks oor die gawe van tale kyk ons na die ontstaan en groei van die Pinksterbeweging.
Hoe het hierdie beweging begin, watter rol het die gawe van tale daarin gespeel, en hoe behoort ons die geskiedenis en leerstellings daarvan in die lig van die Bybel te verstaan? Ontdek die ontwikkeling van een van die invloedrykste bewegings in moderne Christenskap.

Other Episodes