Episode 6

March 08, 2026

00:29:19

Die Boeg van Henog

Die Boeg van Henog
Teks in Konteks
Die Boeg van Henog

Mar 08 2026 | 00:29:19

/

Show Notes

In hierdie program ondersoek ons die oorsprong en inhoud van die sogenaamde Boek van Henog.
Is hierdie boek werklik deur Henog geskryf, waarom word daar daarna verwys in sommige gesprekke oor die Bybel, en kan die inhoud daarvan as betroubaar beskou word? Ontdek die geskiedenis, temas en Bybelse perspektief rondom een van die mees bespreekte antieke geskrifte.

Other Episodes