Latest Episodes
Episode 18
•
July 19, 2026
Wie Woon in die Ewige Vuur?
Baie mense glo die Bybel leer van 'n plek waar die verlorenes vir ewig in vuur gemartel word. Maar is dit werklik wat die...
00:30:39
Episode 17
•
June 14, 2026
Jefta
Rigters 11 beskryf vir Jefta as 'n seun van 'n prostituut, 'n verworpene, later 'n rigter en 'n kryger. Maar dan is daar ook...
00:25:49
Episode 16
•
June 07, 2026
Die Teken van Jona
Is Jesus op 'n Woensdag of Vrydag gekruisig? Hoe moet die Teken van Jona verstaan word
00:28:00
Episode 15
•
May 31, 2026
Lasarus en die Ryk Man Deel 2
00:28:31
Episode 14
•
May 24, 2026
Lazurus en die Ryk Man
’n Diepgaande Bybelstudie oor die bekende gelykenis van Lazarus en die ryk man. Ontdek wat Jesus werklik wou leer oor genade, verantwoordelikheid, die ewige...
00:29:51
Episode 13
•
May 10, 2026
Salf met Olie
In hierdie insiggewende program word daar gekyk na die Bybelse betekenis van salwing met olie. Wanneer behoort iemand met olie gesalf te word, wat...
00:28:15