Episode 2

February 08, 2026

00:28:32

Gawe van Tale - Deel 2

Gawe van Tale - Deel 2
Teks in Konteks
Gawe van Tale - Deel 2

Feb 08 2026 | 00:28:32

/

Show Notes

In hierdie deel van die reeks oor die gawe van tale ondersoek ons wat die vroeë kerkvaders geskryf het oor hierdie geestelike gawe.
Hoe het die eerste Christelike skrywers en leiers die gebruik van tale verstaan, en wat kan ons vandag leer uit hul getuienis en interpretasie van die Skrif? Ontdek die historiese perspektief van die vroeë kerk oor een van die mees bespreekte onderwerpe in Christenskap.

Other Episodes