Episode 1

March 01, 2026

00:28:33

Gawe van Tale - Deel 1

Gawe van Tale - Deel 1
Teks in Konteks
Gawe van Tale - Deel 1

Mar 01 2026 | 00:28:33

/

Show Notes

In die eerste van vyf aflewerings oor die gawe van tale kyk ons na hoe tale in die boek Handelinge gebruik is.
Wat het op Pinksterdag gebeur, waarom het die Heilige Gees hierdie gawe gegee, en hoe het dit die verspreiding van die evangelie beïnvloed? Ontdek die Bybelse konteks en betekenis van tale in die vroeë Christelike kerk.

Other Episodes