Latest Episodes
Episode 13
•
May 10, 2026
Salf met Olie
In hierdie insiggewende program word daar gekyk na die Bybelse betekenis van salwing met olie. Wanneer behoort iemand met olie gesalf te word, wat...
00:28:15
Episode 12
•
April 26, 2026
Die Slang in die Woestyn
In hierdie program ontdek ons die diep simboliek van die slang in die woestyn en Jesus se verwysing daarna in Johannes 3. Wat het...
00:23:47
Episode 11
•
April 19, 2026
Die Geheime Wegraping
In hierdie program ondersoek ons die gewilde leerstelling van die “Geheime Wegraping” in die lig van die Bybel. Is hierdie teologie werklik Skrifgetrou, of...
00:29:59
Episode 10
•
April 12, 2026
Migael, die Aartsengel
In hierdie program ondersoek ons die identiteit van Migael soos beskryf in die boeke van Daniël en Openbaring. Wie is hierdie magtige Persoon wat...
00:26:25
Episode 9
•
March 29, 2026
Die Man in die Spieel
In hierdie program kyk ons na Petrus se pad van val, berou en herstel soos beskryf in Lukas 22 en Johannes 21. Wat gebeur...
00:26:32
Episode 8
•
March 22, 2026
Die Begeerlikheid van die Wereld
00:25:36