Show Notes
’n Diepgaande Bybelstudie oor die bekende gelykenis van Lazarus en die ryk man.
Ontdek wat Jesus werklik wou leer oor genade, verantwoordelikheid, die ewige lewe en die belangrikheid daarvan om vandag na God se stem te luister.

Episode 1
•
March 01, 2026
In die eerste van vyf aflewerings oor die gawe van tale kyk ons na hoe tale in die boek Handelinge gebruik is. Wat het...
00:28:33
Episode 11
•
April 19, 2026
In hierdie program ondersoek ons die gewilde leerstelling van die “Geheime Wegraping” in die lig van die Bybel. Is hierdie teologie werklik Skrifgetrou, of...
00:29:59
Episode 13
•
May 10, 2026
In hierdie insiggewende program word daar gekyk na die Bybelse betekenis van salwing met olie. Wanneer behoort iemand met olie gesalf te word, wat...
00:28:15