Ontdek die dieper betekenis van God se Woord in Teks in Konteks saam met Dr Eben de Jager. Elke episode plaas Bybelse gedeeltes binne hul historiese, kulturele en geestelike konteks om die boodskap duideliker en...more
Episode 2
•
February 08, 2026
In hierdie deel van die reeks oor die gawe van tale ondersoek ons wat die vroeë kerkvaders geskryf het oor hierdie geestelike gawe. Hoe...
00:28:32